Gesinsentrum

Ondersteuning vir veiliger en meer positiewe ervarings vir jou gesin.

Ontdek hulpbronne, insigte en kundige leiding om jou te help om jou gesin se aanlyn ervarings op ons toepassings en reg oor die internet te ondersteun.

Hulp aan gesinne om saam positiewe aanlyn gewoontes te kweek

Ons help jou graag om ouderdomtoepaslike ervarings vir jou gesin te bevorder met insigte deur kenners en ’n benadering van nutsgoed bo reëls.

Ontdek Gesinsentrum

Nutsgoed gemaak vir jou gesin se behoeftes

Van sosiale media tot virtuelerealiteitspeletjies dek ons nutsgoed ’n reeks verskillende Meta-tegnologieë sodat jou gesin met vriende kan koppel, boeiende ruimtes kan ontdek en met gemak hulle kreatiwiteit aanlyn kan uitdruk.

Raad van vertroude kenners

Opvoedingsentrum

Ons opvoedingsentrum bied wenke, artikels en gesprekbeginners wat deur kenners geskep is om jou te help om rigting aan jou gesin se aanlyn ervarings te gee. Verken die afdelings hier onder vir verdere inligting oor sleutelonderwerpe.

Besoek opvoedingsentrum
Hoe om ouderdomsgeskikte ervarings te bou

Ons nutsgoed word met insette van vertroude kundiges gebou

Ons werk saam met die voorste kundiges in jeugprivaatheid, -veiligheid en -welstand, vertroude organisasies, ouers en jongmense in ons gedeelde missie om positiewe aanlyn ervarings vir gesinne te bou.

Kom meer te wete

Bykomende hulpbronne

Meer inligting vir jou aanlyn ervarings

Vind nutsgoed, hulpbronne en inisiatiewe om te help om jou gesin se behoeftes aan aanlyn veiligheid, privaatheid en digitale welstand te ondersteun.

Wil jy 'n ander land of streek kies om inhoud kenmerkend vir jou ligging te sien?
Verander